Your branch needs you

Jou Plek in die Kogelberg Ons het onlangs met Christine Dreyer se hulp, die vertaling van “Your Place in the Kogelberg” na Afrikaans voltooi. SucceedGroup het dit in die regte formaat beskikbaar gestel en ons is so te sê klaar met die elektroniese weergawe. Ons wil graag ook hierdie boek laat druk vir ons Afrikaanse lede en gemeentskap. Om hierdie rede, soek ons ‘n borg vir die druk van Jou Plek in die Kogelberg. As u kan help of iemand ken wat dalk kan, kontak asseblief die Redakteur by kogelbergbotsoc@gmail.com By voorbaat dankie!  This month…
read more