BETTY’S BRAND!

Anli Theron Met die brandseisoen op hande gaan ons gedagtes terug na die verwoestende brand in Bettysbaai in Maart vanjaar. Ter herinnering daaraan publiseer ons hiermee deel  Bettysbaaiveldbrand 2 – Johan se storie Meer as Johan se kriptiese kommentaar van die ‘tuin het beter dae geken’ kon ek nie uit hom kry nie. Hy bevestig net die brand is uiteindelik later die oggend vasgekeer en alles is onder beheer. Intussen was dit duidelik dat ons net ‘n klein deel van die tragedie was. Teen Maandag kon ek daar uit die noorde op Faceboek sien dat…
read more