BETTY’S BRAND!

Anli Theron Met die brandseisoen op hande gaan ons gedagtes terug na die verwoestende brand in Bettysbaai in Maart verlede jaar. Ter herinnering daaraan publiseer ons hiermee die laaste deel. Bettysbaaiveldbrand 3 – Ons tel ons wonde Donderdagoggend 5 Maart word ek voordag wakker. Dis doodstil, net die branders raas so nou en dan. Dis stil. Niks voëlsang nie. Niks paddasang. Niks krieke. Dis aardig. Wanneer dit lig word, begin die Suidoos opstaan, meedoënloos. Ek trek aan en gryp my kamera. Begin foto’s neem, dis nog amper te donker en aanvanklik kan ek sien dit…
read more